25 En Dawid het daar vir Jehovah ’n altaar gebou+ en brandoffers en vrede-offers* geoffer. Jehovah het na die smeekgebede vir die land geluister,+ en die plaag teen Israel het opgehou.
18 Jehovah se engel het toe vir Gad+ gesê om vir Dawid te sê dat hy na die dorsvloer van Ornan, die Jebusiet, moet gaan en daar vir Jehovah ’n altaar moet oprig.+