18 Toe het Gad op daardie dag na Dawid toe gegaan en vir hom gesê: “Gaan na die dorsvloer van Arauʹna, die Jebusiet,+ en rig daar vir Jehovah ’n altaar op.”
22 Dawid het vir Ornan gesê: “Verkoop* die stuk grond aan my waarop die dorsvloer is, sodat ek vir Jehovah ’n altaar daarop kan bou. Verkoop dit aan my vir die volle waarde daarvan, sodat die plaag onder die mense kan ophou.”+