-
2 Konings 8:27, 28Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
27 Hy het dieselfde weg gevolg as die huis van Agab+ en het bly doen wat sleg is in Jehovah se oë, net soos die huis van Agab, want hy was aangetroude familie van die huis van Agab.+ 28 Hy het saam met Joram, die seun van Agab, na Raʹmot-Giʹlead+ gegaan om oorlog te voer teen koning Haʹsael van Sirië, maar die Siriërs het Joram gewond.+
-