-
Deuteronomium 29:24, 25Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
24 dan sal hulle en al die nasies vra: ‘Hoekom het Jehovah dit aan hierdie land gedoen?+ Wat was die oorsaak van hierdie groot, brandende woede?’ 25 Dan sal hulle sê: ‘Dit was omdat hulle die verbond van Jehovah,+ die God van hulle voorvaders, verlaat het, wat hy met hulle gemaak het toe hy hulle uit Egipte uitgelei het.+
-
-
1 Kronieke 28:9Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
9 “En jy, my seun Salomo, jy moet die God van jou vader leer ken, en jy moet hom met jou hele hart*+ en ’n vreugdevolle* siel* dien, want Jehovah deursoek alle harte,+ en hy sien elke begeerte* en gedagte.+ As jy hom soek, sal hy sorg dat jy hom vind,+ maar as jy hom verlaat, sal hy jou vir ewig verwerp.+
-