2 Kronieke 25:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Toe het Amaʹsia vir die man van die ware God gevra: “Maar wat van die 100 talente wat ek vir die soldate van Israel gegee het?” Die man van die ware God het geantwoord: “Jehovah kan vir u baie meer as dit gee.”+
9 Toe het Amaʹsia vir die man van die ware God gevra: “Maar wat van die 100 talente wat ek vir die soldate van Israel gegee het?” Die man van die ware God het geantwoord: “Jehovah kan vir u baie meer as dit gee.”+