2 Kronieke 17:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 En die Filistyne het vir Joʹsafat geskenke en geld as skatting* gebring. Die Arabiere het vir hom 7 700 skaapramme en 7 700 bokramme gegee.
11 En die Filistyne het vir Joʹsafat geskenke en geld as skatting* gebring. Die Arabiere het vir hom 7 700 skaapramme en 7 700 bokramme gegee.