-
2 Kronieke 24:11Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
11 Wanneer die Leviete die kis na die koning toe gebring het en gesien het dat daar baie geld daarin is, het die sekretaris van die koning en die assistent van die hoofpriester gekom en die kis leeggemaak,+ en dan het hulle dit na sy plek teruggeneem. Dit is wat hulle elke dag gedoen het, en hulle het baie geld ingesamel.
-