10 Die wolk het van die tent af weggetrek, en kyk! Mirjam is getref met melaatsheid, so wit soos sneeu.+ Toe het Aäron na Mirjam toe gedraai, en hy het gesien dat sy met melaatsheid getref is.+
27 Nou sal jy en jou nageslag vir ewig ly aan die melaatsheid van Naäman.”+ Gehaʹsi het onmiddellik as ’n melaatse van hom af weggegaan, so wit soos sneeu.+