1Dít is die woord van Jehovah aan Hoseʹa,* die seun van Beëri. Dit was in die dae van Ussiʹa,+ Jotam,+ Agas+ en Hiskiʹa,+ konings van Juda,+ en in die dae van Jeroʹbeam,+ die seun van Joas,+ die koning van Israel.
1Dít is die woord van Jehovah aan Miga*+ van Moreʹset. Hy het dit in ’n visioen oor Samariʹa en Jerusalem ontvang in die dae van Jotam,+ Agas+ en Hiskiʹa,+ konings van Juda:+