33 Hy het die deurposte van dennehout vir die ingang van die tempel* op dieselfde manier gemaak, as ’n vierde deel.*34 En hy het twee deure van jenewerhout gemaak. Elke deur was ’n dubbeldeur wat op spille gedraai het.+
7 Hulle het ook die deure van die portaal+ toegemaak en die lampe doodgemaak.+ Hulle het opgehou om reukwerk te brand+ en om brandoffers+ in die heiligdom aan die God van Israel te offer.