Eksodus 12:43 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 43 Toe het Jehovah vir Moses en Aäron gesê: “Die volgende wetsbepaling geld in verband met die Pasga: Geen uitlander mag daarvan eet nie.+ Levitikus 23:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 In die eerste maand, op die 14de dag van die maand,+ wanneer dit skemer word,* is die Pasga+ vir Jehovah. Deuteronomium 16:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 En julle moet die Pasga-offer vir Jehovah julle God offer,+ uit die kleinvee en die beeste,+ op die plek wat Jehovah vir sy naam uitkies.+ 2 Kronieke 35:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 35 Josiʹa het in Jerusalem ’n Pasga+ vir Jehovah gehou, en hulle het die Pasga-offer+ op die 14de dag van die eerste maand+ geslag.
43 Toe het Jehovah vir Moses en Aäron gesê: “Die volgende wetsbepaling geld in verband met die Pasga: Geen uitlander mag daarvan eet nie.+
5 In die eerste maand, op die 14de dag van die maand,+ wanneer dit skemer word,* is die Pasga+ vir Jehovah.
2 En julle moet die Pasga-offer vir Jehovah julle God offer,+ uit die kleinvee en die beeste,+ op die plek wat Jehovah vir sy naam uitkies.+
35 Josiʹa het in Jerusalem ’n Pasga+ vir Jehovah gehou, en hulle het die Pasga-offer+ op die 14de dag van die eerste maand+ geslag.