-
1 Konings 8:49, 50Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
49 moet u asseblief hulle gebed en hulle versoek om genade hoor vanuit die hemel, u woonplek,+ en hulle help 50 en u volk vergewe wat teen u gesondig het en al hulle oortredings teen u vergewe. U sal sorg dat dié wat hulle gevange geneem het, vir hulle jammer voel, en hulle sal vir hulle jammer voel+
-