-
Esra 3:8Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
8 In die tweede maand van die tweede jaar, nadat hulle by die huis van die ware God in Jerusalem gekom het, het Serubbaʹbel, die seun van Sealʹtiël, Jeʹsua, die seun van Joʹsadak, en die res van hulle broers, die priesters en die Leviete, sowel as almal wat uit die gevangenskap na Jerusalem gekom het,+ met die werk begin. Hulle het die Leviete wat 20 jaar en ouer was, aangestel om oor die werk aan die huis van Jehovah toesig te hou.
-