Nehemia 9:31 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 31 Maar in u groot genade het u hulle nie vernietig+ of verlaat nie, want u is ’n God wat medelye* en genade betoon.+ Psalm 138:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Selfs wanneer ek tussen gevare loop, sal u my lewe bewaar.+ U strek u hand uit teen die woede van my vyande. U regterhand sal my red.
31 Maar in u groot genade het u hulle nie vernietig+ of verlaat nie, want u is ’n God wat medelye* en genade betoon.+
7 Selfs wanneer ek tussen gevare loop, sal u my lewe bewaar.+ U strek u hand uit teen die woede van my vyande. U regterhand sal my red.