Psalm 103:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Jehovah is genadig en betoon medelye.*+ Hy word nie gou kwaad nie en is vol lojale liefde.*+ Psalm 103:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Hy het ons nie volgens ons sondes gestraf+of ons volgens ons oortredings terugbetaal nie.+ Klaagliedere 3:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Danksy Jehovah se lojale liefde het ons nie aan ons einde gekom nie,+want daar is geen einde aan sy genade nie.+
22 Danksy Jehovah se lojale liefde het ons nie aan ons einde gekom nie,+want daar is geen einde aan sy genade nie.+