Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 2:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Wat van die graanoffer oorbly, behoort aan Aäron en sy seuns+ as iets besonder heiligs+ van die vuuroffers wat aan Jehovah gebring word.

  • Levitikus 6:26
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 26 Die priester wat dit vir die sonde offer, moet dit eet.+ Dit moet op ’n heilige plek geëet word, in die voorhof van die tent van samekoms.+

  • Numeri 18:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Die volgende behoort ook aan jou: die gawes wat die Israeliete bydra+ en al hulle beweegoffers.+ Ek het dit aan jou en jou seuns en jou dogters as ’n permanente voorsiening gegee.+ Elkeen in jou huis wat rein is, mag dit eet.+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel