-
Jeremia 49:35, 36Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
35 “Dít is wat Jehovah van die leërmagte sê: ‘Ek breek die boog van Elam,+ die bron* van hulle mag. 36 Ek sal die vier winde uit die vier uithoeke van die hemel oor Elam bring, en ek sal sy inwoners in al hierdie windrigtings verstrooi. Daar sal geen nasie wees waarheen die Elamiete nie verstrooi sal word nie.’”
-