Nehemia 1:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Hulle het geantwoord: “Dit gaan baie sleg met dié wat nog daar in die provinsie* is en wat die gevangenskap oorleef het, en almal spot met hulle.+ Die mure van Jerusalem is afgebreek,+ en sy poorte is met vuur verbrand.”+
3 Hulle het geantwoord: “Dit gaan baie sleg met dié wat nog daar in die provinsie* is en wat die gevangenskap oorleef het, en almal spot met hulle.+ Die mure van Jerusalem is afgebreek,+ en sy poorte is met vuur verbrand.”+