Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Nehemia 1:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Ag, Jehovah, luister asseblief na die gebed van u kneg en na die gebed van u knegte wat vreugde daarin vind om u naam te vrees. Laat u kneg vandag asseblief suksesvol wees, en mag hierdie man medelye* aan my betoon.”+

      Ek was op daardie stadium die koning se skinker.+

  • Nehemia 5:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Wat meer is, van die dag af dat die koning my as hulle goewerneur+ in die land van Juda aangestel het, van die 20ste jaar+ af tot die 32ste jaar+ van koning Artasasʹta,+ 12 jaar lank, het nie ek of my broers die kos geëet wat die goewerneur die reg gehad het om te ontvang nie.+

  • Nehemia 10:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Die persone wat dit bevestig het deur hulle seël daarop te sit,+ was:

      Nehemiʹa, die goewerneur,* die seun van Hagalʹja,

      en Sedekiʹa,

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel