Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esra 1:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Koning Kores van Persië het Mitʹredat, die skatmeester, aangestel om dit uit te bring en ’n lys daarvan te maak vir Sesʹbassar,*+ die hoofman van Juda.

  • Esra 1:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Daar was altesaam 5 400 voorwerpe van goud en van silwer. Sesʹbassar het dit alles saamgebring toe die ballinge*+ uit Babilon na Jerusalem gebring is.

  • Sagaria 4:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 “Die hande van Serubbaʹbel het die fondament van hierdie huis gelê,+ en sy hande sal dit voltooi.+ En julle sal moet weet dat Jehovah van die leërmagte my na julle toe gestuur het.

  • Matteus 1:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Ná die wegvoering na Babilon het Jegonʹja die vader geword van Sealʹtiël.

      Sealʹtiël het die vader geword van Serubbaʹbel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel