Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esra 3:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 In die tweede maand van die tweede jaar, nadat hulle by die huis van die ware God in Jerusalem gekom het, het Serubbaʹbel, die seun van Sealʹtiël, Jeʹsua, die seun van Joʹsadak, en die res van hulle broers, die priesters en die Leviete, sowel as almal wat uit die gevangenskap na Jerusalem gekom het,+ met die werk begin. Hulle het die Leviete wat 20 jaar en ouer was, aangestel om oor die werk aan die huis van Jehovah toesig te hou.

  • Esra 5:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Serubbaʹbel,+ die seun van Sealʹtiël, asook Jeʹsua,+ die seun van Joʹsadak, het toe die huis van God,+ wat in Jerusalem was, begin herbou. En die profete van God was met hulle en het hulle ondersteun.+

  • Haggai 1:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Jehovah het Serubbaʹbel, die seun van Sealʹtiël, die goewerneur van Juda,+ en Josua,+ die seun van Joʹsadak, die hoëpriester, en die res van die volk toe beweeg+ om aan die huis van Jehovah van die leërmagte, hulle God, te begin werk.+

  • Sagaria 3:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 En hy het my die hoëpriester Josua+ gewys, wat voor die engel van Jehovah staan, en Satan+ het aan sy regterkant gestaan om hom teë te staan.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel