-
Esra 2:2-35Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
2 die mense wat saam met Serubbaʹbel,+ Jeʹsua,+ Nehemiʹa, Seraʹja, Reëlaʹja, Morʹdegai, Bilsan, Mispar, Bigwai, Rehum en Baäna gekom het.
Die getal Israelitiese manne het die volgende ingesluit:+ 3 die kinders van Paros: 2 172. 4 Die kinders van Sefatʹja: 372. 5 Die kinders van Arag:+ 775. 6 Die kinders van Pahat-Moab,+ van die kinders van Jeʹsua en Joab: 2 812. 7 Die kinders van Elam:+ 1 254. 8 Die kinders van Sattu:+ 945. 9 Die kinders van Sakkai: 760. 10 Die kinders van Bani: 642. 11 Die kinders van Bebai: 623. 12 Die kinders van Asgad: 1 222. 13 Die kinders van Adoniʹkam: 666. 14 Die kinders van Bigwai: 2 056. 15 Die kinders van Adin: 454. 16 Die kinders van Ater, van Hiskiʹa: 98. 17 Die kinders van Besaï: 323. 18 Die kinders van Jora: 112. 19 Die kinders van Hasum:+ 223. 20 Die kinders van Gibbar: 95. 21 Die kinders van Betlehem: 123. 22 Die manne van Netoʹfa: 56. 23 Die manne van Aʹnatot:+ 128. 24 Die kinders van Asmaʹwet: 42. 25 Die kinders van Kirʹjat-Jeaʹrim, Kefiʹra en Beʹërot: 743. 26 Die kinders van Rama+ en Geba:+ 621. 27 Die manne van Migmas: 122. 28 Die manne van Bet-El en Ai:+ 223. 29 Die kinders van Nebo:+ 52. 30 Die kinders van Magbis: 156. 31 Die kinders van die ander Elam: 1 254. 32 Die kinders van Harim: 320. 33 Die kinders van Lod, Hadid en Ono: 725. 34 Die kinders van Jeʹrigo: 345. 35 Die kinders van Seʹnaä: 3 630.
-