-
2 Samuel 21:2Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
2 Toe het die koning die Gibeoniete+ geroep en met hulle gepraat. (Terloops, die Gibeoniete was nie Israeliete nie. Hulle was ’n oorblyfsel van die Amoriete,+ en die Israeliete het gesweer dat hulle hulle nie sou doodmaak nie.+ Maar Saul het hulle probeer uitroei weens sy ywer vir die mense van Israel en Juda.)
-