-
Esra 2:68, 69Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
68 Toe hulle by die huis van Jehovah in Jerusalem aankom, het party van die hoofde van die vaderhuise vrywillige bydraes+ vir die huis van die ware God gegee om dit op sy plek te herbou.*+ 69 Elkeen het gegee wat hy kon, en hulle het altesaam 61 000 goue dragmas,* 5 000 silwerminas*+ en 100 stelle priesterlike klere tot die fonds* vir die projek bygedra.
-