11 Ag, Jehovah, luister asseblief na die gebed van u kneg en na die gebed van u knegte wat vreugde daarin vind om u naam te vrees. Laat u kneg vandag asseblief suksesvol wees, en mag hierdie man medelye aan my betoon.”+
Ek was op daardie stadium die koning se skinker.+