35 Die Israeliete het die manna 40 jaar lank geëet,+ totdat hulle in ’n land gekom het wat bewoon is.+ Hulle het die manna geëet totdat hulle by die grens van die land Kanaän gekom het.+
33 En julle kinders sal 40 jaar+ lank herders in die wildernis wees, en hulle sal die gevolge dra vir julle dade van ontrouheid,* totdat die laaste van julle lyke in die wildernis val.+
7 Want Jehovah julle God het julle geseën in alles wat julle gedoen het. Hy is deeglik bewus van julle trek deur hierdie groot wildernis. Hierdie 40 jaar was Jehovah julle God met julle, en julle het niks kortgekom nie.”’+