Jeremia 52:30 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 30 In die 23ste jaar van Nebukadneʹsar* het Nebusaraʹdan, die hoof van die wagte, Jode in ballingskap weggeneem: 745 mense.+ Altesaam is 4 600 mense in ballingskap weggeneem.
30 In die 23ste jaar van Nebukadneʹsar* het Nebusaraʹdan, die hoof van die wagte, Jode in ballingskap weggeneem: 745 mense.+ Altesaam is 4 600 mense in ballingskap weggeneem.