6 Jehovah het voor hom verbygegaan en uitgeroep: “Jehovah, Jehovah, ’n God wat genadig is+ en medelye* betoon,+ wat nie gou kwaad word nie+ en vol lojale liefde*+ en waarheid*+ is,
31 Want Jehovah julle God is ’n genadige God.+ Hy sal julle nie in die steek laat of julle vernietig of die verbond vergeet wat hy deur middel van ’n eed met julle voorvaders gemaak het nie.+