Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esra 3:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Jeʹsua,+ die seun van Joʹsadak, en sy mede-priesters en Serubbaʹbel,+ die seun van Sealʹtiël,+ en sy broers het opgestaan en die altaar van die God van Israel gebou, sodat hulle brandoffers daarop kon bring, volgens wat geskryf is in die Wet van Moses,+ die man van die ware God.

  • Esra 3:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 In die tweede maand van die tweede jaar, nadat hulle by die huis van die ware God in Jerusalem gekom het, het Serubbaʹbel, die seun van Sealʹtiël, Jeʹsua, die seun van Joʹsadak, en die res van hulle broers, die priesters en die Leviete, sowel as almal wat uit die gevangenskap na Jerusalem gekom het,+ met die werk begin. Hulle het die Leviete wat 20 jaar en ouer was, aangestel om oor die werk aan die huis van Jehovah toesig te hou.

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel