Numeri 23:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Hoe kan ek dié vervloek wat nie deur God vervloek is nie? En hoe kan ek dié veroordeel wat nie deur Jehovah veroordeel is nie?+ Numeri 24:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Toe het Balak baie kwaad geword vir Biʹleam. Balak het sy hande woedend saamgeslaan en vir Biʹleam gesê: “Ek het jou geroep om my vyande te vervloek,+ maar al wat jy gedoen het, was om hulle drie keer te seën.
8 Hoe kan ek dié vervloek wat nie deur God vervloek is nie? En hoe kan ek dié veroordeel wat nie deur Jehovah veroordeel is nie?+
10 Toe het Balak baie kwaad geword vir Biʹleam. Balak het sy hande woedend saamgeslaan en vir Biʹleam gesê: “Ek het jou geroep om my vyande te vervloek,+ maar al wat jy gedoen het, was om hulle drie keer te seën.