Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esra 9:1, 2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 En onmiddellik nadat hierdie dinge gedoen is, het die leiers na my toe gekom en gesê: “Die volk Israel en die priesters en die Leviete het hulle nie van die volke van die lande en van hulle afskuwelike gebruike+ afgesonder nie, dié van die Kanaäniete, die Hetiete, die Perissiete, die Jebusiete, die Ammoniete, die Moabiete, die Egiptenare+ en die Amoriete.+ 2 Hulle het van hulle dogters as vrouens vir hulleself en vir hulle seuns geneem.+ Nou het hulle, die heilige nageslag,*+ met die volke van die lande vermeng geraak.+ Die leiers en die amptenare het die voortou geneem in hierdie ontrouheid.”

  • Esra 10:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Toe het die priester Esra opgestaan en vir hulle gesê: “Julle het ontrou opgetree omdat julle met uitlandse vrouens getrou het,+ en deur dit te doen, het julle bygedra tot die skuld van Israel.

  • 2 Korintiërs 6:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Moenie onder ’n ongelyke juk kom saam* met ongelowiges nie.+ Want wat het regverdigheid te doen met wetteloosheid?+ Of wat het lig in gemeen met duisternis?+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel