-
Nehemia 6:17, 18Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
17 In daardie dae het die leiers+ van Juda baie briewe aan Tobiʹa gestuur, en Tobiʹa het dit beantwoord. 18 Baie in Juda het belowe om aan sy kant te wees, want hy was ’n skoonseun van Seganʹja, die seun van Arag,+ en sy seun Johaʹnan het met die dogter van Mesulʹlam,+ die seun van Beregʹja, getrou.
-