Nehemia 3:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Die hoëpriester Eljaʹsib+ en sy broers, die priesters, het opgestaan om die Skaappoort+ te bou. Hulle het dit geheilig*+ en die deure ingesit. Hulle het dit tot by die Mea-toring+ en tot by die Hanaʹnel-toring+ geheilig. Nehemia 13:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Voordat dit gebeur het, het die priester Eljaʹsib,+ ’n familielid van Tobiʹa,+ toesig gehou oor die stoorkamers* van die huis* van ons God.+
3 Die hoëpriester Eljaʹsib+ en sy broers, die priesters, het opgestaan om die Skaappoort+ te bou. Hulle het dit geheilig*+ en die deure ingesit. Hulle het dit tot by die Mea-toring+ en tot by die Hanaʹnel-toring+ geheilig.
4 Voordat dit gebeur het, het die priester Eljaʹsib,+ ’n familielid van Tobiʹa,+ toesig gehou oor die stoorkamers* van die huis* van ons God.+