-
Ester 3:13Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
13 Die briewe is deur middel van boodskappers na al die koning se provinsies* gestuur, en dit het beveel dat al die Jode, jonk sowel as oud, kinders en vrouens, op een dag, op die 13de dag van die 12de maand, die maand Adar,+ uitgeroei en doodgemaak, ja vernietig, moet word en dat al hulle besittings gevat moet word.+
-