-
Ester 9:21, 22Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
21 Hy het vir hulle gesê om elke jaar die 14de en 15de dag van die maand Adar te vier, 22 want op daardie dae is die Jode verlos van hulle vyande, en in daardie maand is hulle hartseer in blydskap verander, en hulle getreur+ in feesviering. Hulle moes dit as dae van feesviering en blydskap vier en as ’n tyd om kos aan mekaar en geskenke aan die armes te stuur.
-