-
Ester 9:7-10Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
7 Hulle het ook vir Parsandaʹta, Dalfon, Aspaʹta, 8 Poraʹta, Adalʹja, Aridaʹta, 9 Parmasʹta, Ariʹsai, Ariʹdai en Waisaʹta doodgemaak. 10 Dit was die tien seuns van Haman, die seun van Hammedaʹta, die vyand van die Jode.+ Maar nadat hulle hulle doodgemaak het, het hulle nie enige van hulle besittings gevat nie.+
-