21 In daardie dae, terwyl Morʹdegai in die koning se poort gesit het, het die deurwagters Bigtan en Teres, wat twee hofbeamptes van die koning was, kwaad geword en ’n plan beraam om koning Ahasʹveros dood te maak.*
23 Toe is die saak ondersoek en uiteindelik bevestig, en al twee mans is aan ’n paal gehang, en dit is alles voor die koning in die boek met die geskiedkundige verslae geskryf.+