Job 40:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 “Moet ’n mens fout vind en stry met die Almagtige?+ Laat die een wat dink dat hy God kan teregwys, antwoord gee.”+ Romeine 9:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Maar wie is jy, o mens, om God terug te antwoord?+ Sal wat gevorm is, vir die een wat dit gevorm het, vra: “Hoekom het jy my so gemaak?”+
2 “Moet ’n mens fout vind en stry met die Almagtige?+ Laat die een wat dink dat hy God kan teregwys, antwoord gee.”+
20 Maar wie is jy, o mens, om God terug te antwoord?+ Sal wat gevorm is, vir die een wat dit gevorm het, vra: “Hoekom het jy my so gemaak?”+