Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 2:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 En Jehovah God het die mens uit die stof+ van die aarde gemaak en die asem van die lewe+ in sy neusgate geblaas, en die mens het ’n lewende persoon* geword.+

  • Jesaja 45:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  9 Dit sal sleg gaan met die een wat met sy Maker stry,

      want hy is maar net soos ’n stuk van ’n gebreekte kleipot

      tussen al die ander stukke wat op die grond lê!

      Moet die klei vir die Pottebakker sê: “Wat maak jy?”+

      Of moet wat gemaak is, sê: “Hy het geen hande nie”?*

  • Jesaja 64:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  8 Maar u is ons Vader, o Jehovah.+

      Ons is die klei, en u is ons Pottebakker.*+

      Ons is almal die werk van u hande.

  • Romeine 9:21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 Wat? Het die pottebakker nie die gesag+ om uit dieselfde klei een voorwerp* vir ’n eervolle gebruik en ’n ander vir ’n oneervolle gebruik te maak nie?

Afrikaanse publikasies (1975-2024)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel