Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 3:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Met sweet en harde werk sal jy brood* eet totdat jy na die grond terugkeer, want daaruit is jy geneem.+ Stof is jy en tot stof sal jy terugkeer.”+

  • Psalm 104:29
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 29 Wanneer u u gesig wegdraai, raak hulle onrustig.

      As u hulle gees wegneem, sterf hulle en keer hulle terug na die stof.+

  • Prediker 12:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Dan keer die stof terug na die aarde,+ net soos dit was, en die gees* keer terug na die ware God wat dit gegee het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2024)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel