1 Kronieke 29:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Ons is uitlanders voor u en tydelike inwoners, net soos al ons voorvaders.+ Want ons dae op die aarde is soos ’n skaduwee+ – sonder hoop. Psalm 102:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 My dae is soos ’n skaduwee wat verdwyn,*+en ek verlep soos gras.+ Psalm 144:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Die mens is maar net soos asem.+ Sy dae is soos ’n skaduwee wat verbygaan.+
15 Ons is uitlanders voor u en tydelike inwoners, net soos al ons voorvaders.+ Want ons dae op die aarde is soos ’n skaduwee+ – sonder hoop.