Job 7:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Soos ’n wolk wat verdwyn,so sal die een wat na die Graf* gaan, nie terugkom nie.+ Job 14:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Maar ’n man sterf en lê magteloos. Wanneer ’n mens sy laaste asem uitblaas, waar is hy?+ Prediker 12:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Jy is ook bang vir hoogtes en gevare op straat. En die amandelboom dra bloeisels,+ en die sprinkaan sleep hom voort, en die kapperbessie* bars oop, want die mens gaan na sy permanente huis,+ en die treurendes loop in die straat;+
5 Jy is ook bang vir hoogtes en gevare op straat. En die amandelboom dra bloeisels,+ en die sprinkaan sleep hom voort, en die kapperbessie* bars oop, want die mens gaan na sy permanente huis,+ en die treurendes loop in die straat;+