-
Job 14:19Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
19 net soos water klippe verweer
en ’n sterk stroom die grond wegspoel,
so het u die hoop van die mens vernietig.
-
-
Job 19:10Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
10 Hy breek my aan alle kante af, totdat ek verdwyn.
My hoop ruk hy uit soos ’n boom.
-