Psalm 58:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Dan sal mense sê: “Daar is beslis ’n beloning vir die regverdige.+ Daar is wel ’n God wat op die aarde oordeel.”+ Matteus 7:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 “Hou op om te oordeel,+ sodat julle nie geoordeel word nie, Romeine 14:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Wie is jy om iemand anders se kneg te oordeel?+ Sy eie meester sal oordeel of hy staan of val.+ Maar hy sal beslis staan, want Jehovah* kan hom laat staan. Jakobus 4:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Daar is net een wat Wetgewer en Regter+ is, die een wat kan red en vernietig.+ Maar jy, wie is jy om jou naaste te oordeel?+
11 Dan sal mense sê: “Daar is beslis ’n beloning vir die regverdige.+ Daar is wel ’n God wat op die aarde oordeel.”+
4 Wie is jy om iemand anders se kneg te oordeel?+ Sy eie meester sal oordeel of hy staan of val.+ Maar hy sal beslis staan, want Jehovah* kan hom laat staan.
12 Daar is net een wat Wetgewer en Regter+ is, die een wat kan red en vernietig.+ Maar jy, wie is jy om jou naaste te oordeel?+