Job 4:18, 19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Hy het geen vertroue in sy knegte nie,en hy vind fout met sy engele.* 19 Wat nog te sê van mense, wat soos huise van klei is,en wie se fondament in die stof is,+wat makliker doodgedruk word as ’n mot!
18 Hy het geen vertroue in sy knegte nie,en hy vind fout met sy engele.* 19 Wat nog te sê van mense, wat soos huise van klei is,en wie se fondament in die stof is,+wat makliker doodgedruk word as ’n mot!