4 Ek het weer nagedink oor al die onderdrukking wat onder die son plaasvind. Ek het die trane van die onderdruktes gesien, en daar was niemand om hulle te vertroos nie.+ Hulle onderdrukkers het die mag gehad, en daar was niemand om hulle te vertroos nie.