Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 37:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Nog net ’n klein rukkie en die goddeloses sal nie meer bestaan nie.+

      Jy sal kyk na die plek waar hulle was,

      en hulle sal nie daar wees nie.+

  • Psalm 92:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  7 Wanneer die goddeloses soos onkruid* uitspruit

      en al die mense wat slegte dinge doen, floreer,

      is dit sodat hulle vir ewig vernietig kan word.+

  • Jakobus 1:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Wanneer die son opkom en dit die plant met sy verskroeiende hitte laat verlep, val die blom af en verdwyn die pragtige voorkoms daarvan. Net so sal die ryke vergaan terwyl hy druk besig is met sy bedrywighede.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel