-
Prediker 8:12, 13Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
12 ’n Sondaar kan miskien ’n honderd keer doen wat sleg is en nogtans lank lewe. Maar ek weet ook dat dit goed sal gaan met dié wat die ware God vrees, omdat hulle hom vrees.+ 13 Maar dit sal nie goed gaan met die goddelose nie,+ en ook sal hy nie sy lewe, wat soos ’n skaduwee is,+ verleng nie, omdat hy God nie vrees nie.
-