Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 4:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Julle moet streng daarby bly,+ want dan sal die volke wat van al hierdie wetsvoorskrifte hoor, sien dat julle wys+ en verstandig+ is, en hulle sal sê: ‘Hierdie groot nasie is beslis ’n wyse en verstandige volk.’+

  • Psalm 111:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Die vrees vir Jehovah is die begin van wysheid.+

      ש [Sin]

      Almal wat sy bevele* gehoorsaam, toon goeie insig.+

      ת [Taw]

      Hy word vir ewig geloof.

  • Spreuke 9:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Vrees vir Jehovah is die begin van wysheid,+

      en kennis van die Allerheiligste+ lei tot insig.

  • Prediker 12:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Nadat alles gehoor is, is dít die slotsom: Vrees die ware God+ en gehoorsaam sy gebooie,+ want dit is die hele verpligting van die mens.+

  • Romeine 1:20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 Sy onsigbare eienskappe, ja, sy ewige krag+ en Godheid,+ word van die wêreld se skepping af duidelik gesien omdat dit waargeneem kan word in die dinge wat gemaak is.+ Daarom het hulle geen verskoning nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel