-
Deuteronomium 24:12, 13Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
12 En as die man arm is, mag jy nie bed toe gaan as jy nog die voorwerp het wat hy as waarborg gegee het nie.+ 13 Jy moet vir seker, sodra die son ondergaan, vir hom die voorwerp teruggee wat hy vir jou as waarborg gegee het, en hy moet met sy kleed bed toe gaan,+ en hy sal jou seën. Dan sal jy as regverdig voor Jehovah jou God beskou word.
-